Wespoort Voeding en Uitreikprojek - Danville

Meer oor Wespoort Uitreik projek?

Die Wespoort Voeding en Uitreik projek fokus daarop om materiële nood te verlig by gesinne in die Danville / Elandspoort gemeenskap. Die projek bestaan reeds 30 jaar.  Tans bedien die projek baie sorgbehoewende gesinne. meer

Voeding en Uitreik aksies

Elke gesin ontvang maandeliks 'n kos-koepon om self kos aankope te doen. Sodoende word 'n persoon se selfwaarde ook verbeter. meer

Wie kwalifiseer om hulp te ontvang?

Die meeste gesinne wat aanklop vir hulp ontvang slegs ‘n welsyn toelaag vanaf die staat van R2,200 pm.

Raak betrokke

As jy graag betrokke wil raak, kontak ons gerus.  Enige hulp sal waardeer word! meer